1 Konings 8:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 “Maar sal God waarlik op die aarde woon?+ Kyk! Die hemel,+ ja, die hemel der hemele,+ kan u nie bevat nie;+ hoeveel minder dan hierdie huis+ wat ek gebou het! Handelinge 7:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 Nietemin woon die Allerhoogste nie in huise wat met hande gemaak is nie;+ net soos die profeet sê:
27 “Maar sal God waarlik op die aarde woon?+ Kyk! Die hemel,+ ja, die hemel der hemele,+ kan u nie bevat nie;+ hoeveel minder dan hierdie huis+ wat ek gebou het!
48 Nietemin woon die Allerhoogste nie in huise wat met hande gemaak is nie;+ net soos die profeet sê: