12 Toe Seba en Salʹmunna vlug, het hy hulle dadelik agtervolg en Miʹdian se twee konings, Seba en Salʹmunna,+ gevange geneem; en hy het die hele kamp laat bewe.
28 So is Miʹdian+ voor die kinders van Israel onderwerp, en hulle het hulle hoof nie meer opgehef nie; en hierna het die land veertig jaar lank rus gehad in die dae van Giʹdeon.+
26 En Jehovah van die leërs sal beslis ’n sweep teen hom swaai+ soos by die nederlaag van Miʹdian by die Orebrots;+ en sy staf sal oor die see wees,+ en hy sal dit beslis oplig soos hy in die geval van Egipte gedoen het.+