18 En die huis van Jakob sal ’n vuur word,+ en die huis van Josef ’n vlam, en die huis van Esau soos stoppels;+ en hulle sal hulle aan die brand steek en hulle verteer. En daar sal geen oorlewende vir die huis van Esau wees nie;+ want Jehovah het dit gespreek.