Psalm 51:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Mag u my met hisop van sonde reinig, sodat ek rein kan wees;+Mag u my was, sodat ek selfs witter as sneeu kan word.+ Jesaja 44:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Ek sal jou oortredings uitwis soos met ’n wolk,+ en jou sondes soos met ’n wolkmassa. Keer tog terug tot my,+ want ek sal jou terugkoop.+ Klaagliedere 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Haar Nasireʹërs+ was reiner as sneeu;+ hulle was witter as melk.Hulle was in werklikheid rooier+ as korale; hulle glans was soos die saffier.+ Miga 7:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hy sal weer barmhartigheid aan ons bewys;+ hy sal ons oortredings onderwerp.+ En u sal al hulle sondes in die dieptes van die see werp.+
7 Mag u my met hisop van sonde reinig, sodat ek rein kan wees;+Mag u my was, sodat ek selfs witter as sneeu kan word.+
22 Ek sal jou oortredings uitwis soos met ’n wolk,+ en jou sondes soos met ’n wolkmassa. Keer tog terug tot my,+ want ek sal jou terugkoop.+
7 Haar Nasireʹërs+ was reiner as sneeu;+ hulle was witter as melk.Hulle was in werklikheid rooier+ as korale; hulle glans was soos die saffier.+
19 Hy sal weer barmhartigheid aan ons bewys;+ hy sal ons oortredings onderwerp.+ En u sal al hulle sondes in die dieptes van die see werp.+