20 Uiteindelik het Agas met sy voorvaders ontslaap, en hy is by sy voorvaders in die Stad van Dawid begrawe;+ en sy seun Hiskiʹa+ het in sy plek begin regeer.
27 Uiteindelik het Agas met sy voorvaders ontslaap, en hulle het hom in die stad, in Jerusalem, begrawe, want hulle het hom nie in die grafte van die konings van Israel+ ingebring nie. En sy seun Hiskiʹa het in sy plek begin regeer.