11 Hierop het ek gesê: “Hoe lank, o Jehovah?”+ Toe het hy gesê: “Totdat die stede in puin stort, om sonder inwoner te wees, en die huise sonder ’n mens is en die land verwoes is tot ’n woesteny,+
14 En ’n rumoer het onder jou volk ontstaan,+ en al jou versterkte stede sal geplunder word,+ soos die huis van Arbel deur Salman geplunder is, op die dag van oorlog toe ’n moeder langs haar kinders verpletter is.+
11 “Daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Daar is ’n teenstander rondom die land,+ en hy sal beslis jou krag van jou wegneem, en jou woontorings sal geplunder word.’+