Hosea 11:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En ’n swaard sal beslis in sy stede rondgaan+ en ’n einde aan sy grendels maak en verslind+ weens hulle planne.+ Amos 6:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “‘Die Soewereine Heer Jehovah het by sy eie siel gesweer’,+ is die woord van Jehovah, die God van die leërs: ‘“Ek verfoei die trots van Jakob,+ en sy woontorings het ek gehaat,+ en ek sal die stad oorlewer met alles wat dit vul.+
6 En ’n swaard sal beslis in sy stede rondgaan+ en ’n einde aan sy grendels maak en verslind+ weens hulle planne.+
8 “‘Die Soewereine Heer Jehovah het by sy eie siel gesweer’,+ is die woord van Jehovah, die God van die leërs: ‘“Ek verfoei die trots van Jakob,+ en sy woontorings het ek gehaat,+ en ek sal die stad oorlewer met alles wat dit vul.+