7 Want die wingerd+ van Jehovah van die leërs is die huis van Israel, en die manne van Juda is die plantasie waarvoor hy lief was.+ En hy het bly hoop op reg,+ maar kyk! wetsverbreking; op regverdigheid, maar kyk! ’n geskreeu.”+
11 Al omhein jy jou plantasie sorgvuldig in die dag, en al laat jy jou saad in die oggend uitspruit, die oes sal beslis vlug in die dag van die siekte en ongeneeslike pyn.+
14 Wat dié betref wat tussen die dorings geval het, dit is hulle wat gehoor het, maar omdat hulle deur sorge en rykdom en genietinge+ van hierdie lewe meegesleep word, word hulle heeltemal verstik en bring hulle niks tot volmaaktheid nie.+