23 Maar Jesus het vir sy dissipels gesê: “Voorwaar, ek sê vir julle dat dit vir ’n ryk man moeilik sal wees om in die koninkryk van die hemele in te gaan.+
9 Dié wat egter vasbeslote is om ryk te wees, val in versoeking+ en ’n strik en talle sinnelose en skadelike begeertes,+ wat mense in vernietiging en verderf stort.+
10 Want Demas+ het my verlaat omdat hy die teenswoordige stelsel+ van dinge liefgehad het, en hy het na Tessaloniʹka gegaan; Kressens na Galaʹsië,+ Titus na Dalmaʹsië.