Genesis 41:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En dié oggend het sy gees onrustig geraak.+ Daarom het hy gestuur en al die towerpriesters van Egipte+ en al die wyse manne+ van die land laat roep, en Farao het vir hulle sy drome vertel.+ Maar daar was niemand wat dit vir Farao kon uitlê nie. 1 Konings 4:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En Salomo se wysheid was oorvloediger+ as die wysheid van al die Oosterlinge+ en as al die wysheid van Egipte.+ Prediker 7:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Dit alles het ek met wysheid op die proef gestel. Ek het gesê: “Ek sal wys word.” Maar dit was ver van my.+ Handelinge 7:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Gevolglik is Moses in al die wysheid+ van die Egiptenaars onderrig. Trouens, hy was kragtig in sy woorde+ en dade.
8 En dié oggend het sy gees onrustig geraak.+ Daarom het hy gestuur en al die towerpriesters van Egipte+ en al die wyse manne+ van die land laat roep, en Farao het vir hulle sy drome vertel.+ Maar daar was niemand wat dit vir Farao kon uitlê nie.
30 En Salomo se wysheid was oorvloediger+ as die wysheid van al die Oosterlinge+ en as al die wysheid van Egipte.+
23 Dit alles het ek met wysheid op die proef gestel. Ek het gesê: “Ek sal wys word.” Maar dit was ver van my.+
22 Gevolglik is Moses in al die wysheid+ van die Egiptenaars onderrig. Trouens, hy was kragtig in sy woorde+ en dade.