2 Jy—jy moet alles spreek wat ek jou sal beveel;+ en jou broer Aäron moet die praatwerk voor Farao doen,+ en hy moet die kinders van Israel uit sy land wegstuur.+
20 Toe het God in die nag na Biʹleam gekom en vir hom gesê: “As die manne gekom het om jou te roep, staan op, gaan saam met hulle. Maar net die woord wat ek vir jou sê, dit mag jy sê.”+