Psalm 37:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Die goddelose is op die loer vir die regverdige+En is daarop uit om hom dood te maak.+ Amos 5:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “‘In die poort het hulle ’n teregwyser gehaat,+ en hulle verfoei iemand wat volmaakte dinge spreek.+
10 “‘In die poort het hulle ’n teregwyser gehaat,+ en hulle verfoei iemand wat volmaakte dinge spreek.+