15 So het hy Joʹjagin+ in ballingskap weggevoer na Babilon;+ en die koning se moeder+ en die koning se vrouens en sy hofbeamptes+ en die vernaamste manne van die land het hy as ballinge uit Jerusalem na Babilon weggevoer.
10 En by die jaarwisseling+ het koning Nebukadneʹsar gestuur+ en hom saam met begeerlike voorwerpe van die huis van Jehovah+ na Babilon gebring.+ Verder het hy Sedekiʹa,+ sy vader se broer, koning oor Juda en Jerusalem gemaak.+
28 Is hierdie man, Gonja,+ bloot ’n veragte, verpletterde vorm,+ of ’n houer waarin niemand behae skep nie?+ Waarom moet hy en sy nageslag neergeslinger en weggewerp word na die land wat hulle nie geken het nie?’+