Hosea 11:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Met die toue van die mens het ek hulle bly trek, met die koorde van liefde,+ sodat ek vir hulle geword het soos dié wat ’n juk van hulle kakebene aflig,+ en met sagtheid het ek vir elkeen voedsel gebring.+
4 Met die toue van die mens het ek hulle bly trek, met die koorde van liefde,+ sodat ek vir hulle geword het soos dié wat ’n juk van hulle kakebene aflig,+ en met sagtheid het ek vir elkeen voedsel gebring.+