Deuteronomium 24:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “Vaders mag nie vir kinders doodgemaak word nie, en kinders mag nie vir vaders doodgemaak word nie.+ Elkeen moet vir sy eie sonde doodgemaak word.+ Jesaja 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wee die goddelose!—Rampspoed; want die behandeling wat deur sy hande gegee is, sal aan hom gegee word!+ Esegiël 18:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Kyk! Al die siele—aan my behoort hulle.+ Soos die siel+ van die vader, so ook die siel van die seun—aan my behoort hulle.+ Die siel wat sondig+—dié sal sterf.+ Galasiërs 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Moenie mislei word nie:+ God laat hom nie bespot nie.+ Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook maai;+
16 “Vaders mag nie vir kinders doodgemaak word nie, en kinders mag nie vir vaders doodgemaak word nie.+ Elkeen moet vir sy eie sonde doodgemaak word.+
11 Wee die goddelose!—Rampspoed; want die behandeling wat deur sy hande gegee is, sal aan hom gegee word!+
4 Kyk! Al die siele—aan my behoort hulle.+ Soos die siel+ van die vader, so ook die siel van die seun—aan my behoort hulle.+ Die siel wat sondig+—dié sal sterf.+
7 Moenie mislei word nie:+ God laat hom nie bespot nie.+ Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook maai;+