Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 38:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Wie het sy afmetings bepaal, as jy weet,

      Of wie het die meetsnoer oor hom gespan?

  • Spreuke 30:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Wie het na die hemel opgevaar sodat hy kan neerdaal?+ Wie het die wind+ in die holte van al twee hande versamel? Wie het die waters in ’n mantel toegedraai?+ Wie het al die eindes van die aarde opgerig?+ Wat is sy naam+ en wat is die naam van sy seun, as jy weet?+

  • Jesaja 40:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Wie het die waters in die holte van sy hand gemeet,+ en die afmetings van die hemel met ’n span geneem,+ en die stof van die aarde in ’n maat ingesluit,+ of die berge met ’n weegtoestel en die heuwels op die weegskaal geweeg?

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel