2 Konings 24:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Sedekiʹa+ was een-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het elf jaar in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Hamuʹtal,+ die dogter van Jeremia, uit Libna. 1 Kronieke 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En die seuns van Josiʹa was die eersgeborene Joʹhanan, die tweede Joʹjakim,+ die derde Sedekiʹa,+ die vierde Sallum.
18 Sedekiʹa+ was een-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het elf jaar in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Hamuʹtal,+ die dogter van Jeremia, uit Libna.
15 En die seuns van Josiʹa was die eersgeborene Joʹhanan, die tweede Joʹjakim,+ die derde Sedekiʹa,+ die vierde Sallum.