Numeri 21:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Wee jou, Moab! Jy sal beslis vergaan, o volk van Kamos!+Hy sal beslis sy seuns as vlugtelinge en sy dogters in gevangenskap aan Sihon, die koning van die Amoriete, gee. Jesaja 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Op sy strate het hulle saklinne aangegord.+ Op sy dakke+ en op sy openbare pleine weeklaag almal, terwyl hulle huilend afgaan.+
29 Wee jou, Moab! Jy sal beslis vergaan, o volk van Kamos!+Hy sal beslis sy seuns as vlugtelinge en sy dogters in gevangenskap aan Sihon, die koning van die Amoriete, gee.
3 Op sy strate het hulle saklinne aangegord.+ Op sy dakke+ en op sy openbare pleine weeklaag almal, terwyl hulle huilend afgaan.+