36 Van Aʹroër+ af, wat aan die oewer van die Arnonstroomvallei lê, en die stad wat in die stroomvallei lê, tot by Giʹlead was daar geen stad wat vir ons te hoog was nie.+ Jehovah ons God het hulle almal aan ons oorgelewer.
5 Toe het hulle deur die Jordaan getrek en kamp opgeslaan by Aʹroër,+ regs van die stad wat in die middel van die stroomvallei lê, en in die rigting van die Gadiete+ en na Jaser+ gegaan.