11 En Hy sal sy hande daarin uitstrek soos wanneer ’n swemmer hulle uitstrek om te swem, en Hy sal sy hoogmoed verneder+ met die behendige bewegings van sy hande.
6 Die onverdiende goedhartigheid wat hy gee, is egter groter.+ Daarom sê dit: “God staan die hoogmoediges teë,+ maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.”+