Psalm 31:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want ek het die slegte berig deur baie gehoor,+Skrik aan alle kante.+Wanneer hulle soos een man teen my saamspan,+Beraam hulle planne om my siel weg te neem.+ Jeremia 6:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Moenie uitgaan in die veld nie, en moenie op die pad loop nie; want daar is die swaard wat aan die vyand behoort, daar is skrik rondom.+ Jeremia 46:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “‘Waarom het ek hulle met verskrikking vervul gesien? Hulle wyk agteruit, en hulle sterk manne is verbrysel; en hulle het gewis gevlug, en hulle het nie omgedraai nie.+ Daar is skrik rondom,’+ is die woord van Jehovah.
13 Want ek het die slegte berig deur baie gehoor,+Skrik aan alle kante.+Wanneer hulle soos een man teen my saamspan,+Beraam hulle planne om my siel weg te neem.+
25 Moenie uitgaan in die veld nie, en moenie op die pad loop nie; want daar is die swaard wat aan die vyand behoort, daar is skrik rondom.+
5 “‘Waarom het ek hulle met verskrikking vervul gesien? Hulle wyk agteruit, en hulle sterk manne is verbrysel; en hulle het gewis gevlug, en hulle het nie omgedraai nie.+ Daar is skrik rondom,’+ is die woord van Jehovah.