Jesaja 22:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En Elam+ het die pylkoker opgeneem, in die strydwa van die mens, met perde; en Kir+ het die skild ontbloot. Jeremia 51:56 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 56 Want die plunderaar sal oor hom, oor Babilon, kom,+ en sy sterk manne sal beslis gevange geneem word.+ Hulle boë sal verbrysel word,+ want Jehovah is ’n God van vergelding.+ Vir seker sal hy vergeld.+
6 En Elam+ het die pylkoker opgeneem, in die strydwa van die mens, met perde; en Kir+ het die skild ontbloot.
56 Want die plunderaar sal oor hom, oor Babilon, kom,+ en sy sterk manne sal beslis gevange geneem word.+ Hulle boë sal verbrysel word,+ want Jehovah is ’n God van vergelding.+ Vir seker sal hy vergeld.+