2 ’n Harde visioen+ is my meegedeel: Die verraaier handel verraderlik, en die plunderaar plunder.+ Trek op, o Elam! Beleër, o Medië!+ Alle gesug as gevolg van hom het ek laat ophou.+
16 En die tien horings+ wat jy gesien het, en die wilde dier,+ hulle sal die hoer haat+ en sal haar verwoes en naak maak, en hulle sal haar vlesige dele opeet en haar heeltemal met vuur verbrand.+