Deuteronomium 32:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want Jehovah se deel is sy volk;+Jakob is sy toegemete erfdeel.+ Jeremia 10:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Die Deel van Jakob+ is nie soos hierdie dinge nie, want hy is die Formeerder van alles,+ en Israel is die staf van sy erfdeel.+ Jehovah van die leërs is sy naam.+
16 Die Deel van Jakob+ is nie soos hierdie dinge nie, want hy is die Formeerder van alles,+ en Israel is die staf van sy erfdeel.+ Jehovah van die leërs is sy naam.+