Deuteronomium 8:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 en jy in jou hart sê: ‘My krag en die volle mag van my hand het hierdie rykdom vir my verwerf.’+ Psalm 33:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Geen koning word deur die oorvloed van krygsmagte gered nie;+’n Sterk man word nie deur die oorvloed van krag verlos nie.+ Daniël 4:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Die koning het geantwoord en gesê:+ “Is dit nie Babilon die Grote wat ek vir die koninklike huis gebou het met die sterkte van my mag+ en vir die waardigheid van my majesteit nie?”+ 1 Korintiërs 3:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Laat niemand derhalwe op mense roem nie; want alles behoort aan julle,+
16 Geen koning word deur die oorvloed van krygsmagte gered nie;+’n Sterk man word nie deur die oorvloed van krag verlos nie.+
30 Die koning het geantwoord en gesê:+ “Is dit nie Babilon die Grote wat ek vir die koninklike huis gebou het met die sterkte van my mag+ en vir die waardigheid van my majesteit nie?”+