11 In dié tyd sal daar vir hierdie volk en vir Jerusalem gesê word: “Daar is ’n verskroeiende wind van die gebaande weë deur die wildernis+ op pad na die dogter van my volk;+ dit is nie om uit te wan of om te suiwer nie.
3 Daarom sal hulle soos die oggendwolke+ word en soos die dou wat vroeg verdwyn; soos kaf wat deur ’n storm van die dorsvloer af weggewaai word+ en soos rook uit die dakopening.