7 Toe het Agas boodskappers na Tigʹlat-Pileʹser,+ die koning van Assiʹrië, gestuur en gesê: “Ek is u kneg+ en u seun. Trek op en red+ my uit die palm van die koning van Sirië en uit die palm van die koning van Israel, wat teen my opstaan.”
13 “En Eʹfraim het sy siekte gesien en Juda sy sweer.+ En Eʹfraim het na Assiʹrië+ gegaan en na ’n groot koning gestuur.+ Maar hy kon julle nie genees nie,+ en hy kon met geen geneesmiddel ’n sweer van julle wegneem nie.+