11 “Omdat Manasʹse,+ die koning van Juda, hierdie verfoeilike+ dinge gedoen het, het hy goddeloser gehandel as alles wat die Amoriete+ gedoen het wat voor hom was, en met sy drekgode het hy selfs Juda laat sondig.+
26 Nogtans het Jehovah hom nie afgewend van sy groot toorngloed waarmee sy toorn teen Juda+ ontvlam het oor al die aanstootlike dinge waarmee Manasʹse hom aanstoot gegee het nie.+
3 Dit het net op bevel van Jehovah oor Juda gekom, om dit onder sy oë uit te verwyder+ weens die sondes van Manasʹse,+ volgens alles wat hy gedoen het;