Nehemia 9:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “En hulle, ja ons voorvaders, het vermetel gehandel+ en hulle nek verhard,+ en hulle het nie na u gebooie geluister nie. Jeremia 7:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Maar hulle het nie na my geluister nie, en hulle het nie gehoor gegee nie,+ maar hulle het hulle nek bly verhard.+ Hulle het erger as hulle voorvaders gehandel!+
16 “En hulle, ja ons voorvaders, het vermetel gehandel+ en hulle nek verhard,+ en hulle het nie na u gebooie geluister nie.
26 Maar hulle het nie na my geluister nie, en hulle het nie gehoor gegee nie,+ maar hulle het hulle nek bly verhard.+ Hulle het erger as hulle voorvaders gehandel!+