Psalm 73:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Want kyk! dié wat hulle ver van u af hou, sal vergaan.+U sal beslis almal tot swye bring wat u op onsedelike wyse verlaat.+ Jesaja 1:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En die ineenstorting van opstandelinge en dié van sondaars sal tegelykertyd plaasvind,+ en dié wat Jehovah verlaat, sal aan hulle einde kom.+
27 Want kyk! dié wat hulle ver van u af hou, sal vergaan.+U sal beslis almal tot swye bring wat u op onsedelike wyse verlaat.+
28 En die ineenstorting van opstandelinge en dié van sondaars sal tegelykertyd plaasvind,+ en dié wat Jehovah verlaat, sal aan hulle einde kom.+