Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Want Jehovah neem kennis van die weg van die regverdiges,+

      Maar die weg van die goddeloses sal vergaan.+

  • Psalm 37:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 Maar die oortreders sal beslis saam verdelg word;+

      Die toekoms van die goddeloses sal inderdaad afgesny word.+

  • Psalm 104:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Die sondaars sal van die aarde af uitgewis word;+

      En wat die goddeloses betref, hulle sal daar nie meer wees nie.+

      Loof Jehovah, o my siel. LOOF Jah!+

  • Spreuke 29:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 ’n Man wat herhaaldelik tereggewys word+ maar sy nek verhard,+ sal skielik verbreek word, en dit sonder genesing.+

  • Esegiël 20:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 En ek sal julle suiwer van die opstandelinge en die oortreders+ teen my, want uit die land van hulle vreemdelingskap sal ek hulle uitlei, maar in die land van Israel sal hulle nie kom nie;+ en julle sal moet weet dat ek Jehovah is.’+

  • 2 Petrus 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Maar deur dieselfde woord is die hemele+ en die aarde+ wat nou is, vir die vuur+ weggelê en word dit bewaar tot die dag van die oordeel+ en van die vernietiging van die goddelose mense.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel