Psalm 25:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Dink aan u barmhartighede,+ o Jehovah, en aan u liefderyke goedhartighede,+Want dit is van onbepaalde tyd af.+ Psalm 69:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Antwoord my, o Jehovah, want u liefderyke goedhartigheid is goed.+Wend u tot my volgens die veelheid van u barmhartighede,+
6 Dink aan u barmhartighede,+ o Jehovah, en aan u liefderyke goedhartighede,+Want dit is van onbepaalde tyd af.+
16 Antwoord my, o Jehovah, want u liefderyke goedhartigheid is goed.+Wend u tot my volgens die veelheid van u barmhartighede,+