Psalm 39:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Ek het stom gebly;+ ek kon my mond nie oopmaak nie,+Want u het opgetree.+ Jeremia 15:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Ek het nie gesit in die intieme groep van dié wat grappe maak+ en my aan uitgelatenheid oorgegee nie.+ Weens u hand het ek heeltemal alleen gesit,+ want met veroordeling het u my vervul.+ Klaagliedere 3:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Hoe kan ’n lewende mens hom aan klagtes oorgee,+ ’n man weens sy sonde?+
17 Ek het nie gesit in die intieme groep van dié wat grappe maak+ en my aan uitgelatenheid oorgegee nie.+ Weens u hand het ek heeltemal alleen gesit,+ want met veroordeling het u my vervul.+