Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 24:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 en ook weens die onskuldige bloed+ wat hy vergiet het, sodat hy Jerusalem met onskuldige bloed gevul het, en Jehovah wou nie vergifnis skenk nie.+

  • Esegiël 24:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “‘Daar was losbandige gedrag in jou onreinheid.+ Daarom moes ek jou reinig, maar jy het nie rein geword van jou onreinheid nie.+ Jy sal nie meer rein word totdat ek my woede in jou geval tot bedaring bring nie.+

  • Daniël 9:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En hy het sy woorde uitgevoer wat hy gespreek het teen ons+ en teen ons rigters wat ons gerig het,+ deur groot rampspoed oor ons te bring, sodat daar onder die ganse hemel nie gedoen is wat in Jerusalem gedoen is nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel