Psalm 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 Gelukkig+ is die man wat nie in die raad van die goddeloses gewandel het+En nie op die weg van sondaars gestaan het+En nie op die sitplek van spotters gesit het nie.+ Psalm 139:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 U het my sit en my opstaan te wete gekom.+U het van ver af op my gedagte gelet.+
1 Gelukkig+ is die man wat nie in die raad van die goddeloses gewandel het+En nie op die weg van sondaars gestaan het+En nie op die sitplek van spotters gesit het nie.+