Jesaja 1:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Jou vorste is hardkoppig en deelgenote met diewe.+ Elkeen van hulle het omkoopgeskenke lief+ en jaag belonings na.+ Aan ’n vaderlose seun laat hulle nie reg geskied nie; en selfs die regsaak van ’n weduwee vind geen toegang by hulle nie.+ Esegiël 19:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “En wat jou betref, hef ’n klaaglied aan+ oor die owerstes van Israel,+ Miga 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En ek het gesê: “Hoor asseblief, o hoofde van Jakob en aanvoerders van die huis van Israel.+ Behoort julle nie geregtigheid te ken nie?+ Sefanja 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Sy vorste in hom was brullende leeus.+ Sy regters was aandwolwe wat beendere nie tot die oggend toe gekou het nie.+
23 Jou vorste is hardkoppig en deelgenote met diewe.+ Elkeen van hulle het omkoopgeskenke lief+ en jaag belonings na.+ Aan ’n vaderlose seun laat hulle nie reg geskied nie; en selfs die regsaak van ’n weduwee vind geen toegang by hulle nie.+
3 En ek het gesê: “Hoor asseblief, o hoofde van Jakob en aanvoerders van die huis van Israel.+ Behoort julle nie geregtigheid te ken nie?+
3 Sy vorste in hom was brullende leeus.+ Sy regters was aandwolwe wat beendere nie tot die oggend toe gekou het nie.+