Eksodus 22:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 “As jy aan my volk, aan die geteisterde by jou, geld leen,+ mag jy nie vir hom soos ’n woekeraar word nie. Julle mag hom geen rente oplê nie.+ Deuteronomium 23:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “Jy mag jou broer geen rente laat betaal nie,+ rente op geld, rente op voedsel,+ rente op enigiets waarop ’n mens rente kan vra nie.
25 “As jy aan my volk, aan die geteisterde by jou, geld leen,+ mag jy nie vir hom soos ’n woekeraar word nie. Julle mag hom geen rente oplê nie.+
19 “Jy mag jou broer geen rente laat betaal nie,+ rente op geld, rente op voedsel,+ rente op enigiets waarop ’n mens rente kan vra nie.