7 Toe het my hart in my oorleg gepleeg, en ek het die edeles en die onderheersers begin verwyt+ en vir hulle gesê: “Woekerrente+ eis julle, elkeen van sy broer.”
Verder het ek ’n groot vergadering weens hulle belê.+
35 Hou daarenteen aan om julle vyande lief te hê en om goed te doen en om sonder rente te leen,+ sonder om te hoop om iets terug te kry; en julle beloning sal groot wees, en julle sal kinders van die Allerhoogste wees,+ want hy is goedhartig+ teenoor die ondankbares en goddeloses.