Levitikus 25:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 “‘En as jou broer langs jou verarm en hy daarom finansieel swak is,+ dan moet jy hom ondersteun.+ As ’n inwonende vreemdeling en ’n bywoner+ moet hy by jou aan die lewe bly.
35 “‘En as jou broer langs jou verarm en hy daarom finansieel swak is,+ dan moet jy hom ondersteun.+ As ’n inwonende vreemdeling en ’n bywoner+ moet hy by jou aan die lewe bly.