27 Op dié dag sal jou mond geopen word teenoor die een wat ontkom het,+ en jy sal praat en nie meer stom wees nie;+ en jy sal beslis vir hulle ’n voorteken word,+ en hulle sal moet weet dat ek Jehovah is.”+
22 Maar toe hy uitkom, kon hy nie met hulle praat nie, en hulle het agtergekom dat hy pas ’n bonatuurlike+ gesig in die heiligdom gesien het; en hy het aanhoudend vir hulle beduie, maar stom gebly.