26 En jou tong sal ek aan jou verhemelte laat kleef,+ en jy sal beslis stom word,+ en jy sal nie vir hulle ’n man word wat teregwysing gee nie,+ want hulle is ’n opstandige+ huis.
22 En die hand van Jehovah het op my gekom die aand voor die koms van die een wat ontkom het,+ en Hy het my mond geopen voordat hy die oggend by my gekom het, en my mond is geopen en ek was nie meer stom nie.+
20 Maar kyk! jy sal stil wees+ en nie kan praat nie tot die dag dat hierdie dinge plaasvind, omdat jy my woorde, wat op hulle vasgestelde tyd vervul sal word, nie geglo het nie.”