Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 28:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hy wat sy oortredings bedek, sal nie sukses behaal nie,+ maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid bewys word.+

  • Jesaja 55:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Laat die goddelose sy weg verlaat+ en die slegte mens sy gedagtes;+ en laat hom tot Jehovah terugkeer, wat hom barmhartig sal wees,+ en tot ons God, want hy sal ryklik vergewe.+

  • Handelinge 3:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “Toon dus berou+ en draai om+ sodat julle sondes uitgewis kan word,+ dat tye van verkwikking+ van die aangesig van Jehovah kan kom

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel