Esegiël 3:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En jou tong sal ek aan jou verhemelte laat kleef,+ en jy sal beslis stom word,+ en jy sal nie vir hulle ’n man word wat teregwysing gee nie,+ want hulle is ’n opstandige+ huis.
26 En jou tong sal ek aan jou verhemelte laat kleef,+ en jy sal beslis stom word,+ en jy sal nie vir hulle ’n man word wat teregwysing gee nie,+ want hulle is ’n opstandige+ huis.