2 En Miʹdian het die oorhand oor Israel gekry.+ Weens Miʹdian het die kinders van Israel vir hulle die ondergrondse opslagplekke gemaak wat in die berge was, en die grotte en die moeilik toeganklike plekke.+
6 En die manne van Israel het gesien dat hulle in groot nood verkeer,+ want die volk was onder groot druk; en die volk het in die grotte+ en die gate en die kranse en die kelders en die waterputte gaan wegkruip.