9 en die kinders van Israel het die dinge ondersoek wat nie reg was teenoor Jehovah hulle God nie+ en het aangehou om vir hulle hoogtes+ te bou in al hulle stede, van die wagtoring+ af tot by die versterkte stad;
14 Selfs al die hoofde van die priesters+ en die volk het op groot skaal ontrouheid gepleeg, volgens al die verfoeilike+ dinge van die nasies, sodat hulle die huis van Jehovah verontreinig het wat hy in Jerusalem geheilig het.+