6 “In dié dag”, is die woord van Jehovah, “sal ek die een versamel wat mank was;+ en die een wat verstrooi is, sal ek bymekaarbring,+ ja, die een wat ek sleg behandel het.
4 “Watter man onder julle wat honderd skape het, sal nie, wanneer hy een van hulle verloor, die nege-en-negentig in die wildernis laat staan en die een wat verlore is, gaan soek totdat hy dit vind nie?+