16 “Die een wat verlore is, sal ek soek+ en die een wat weggedryf is, sal ek terugbring en die een wat gewond is, sal ek verbind en die sieke sal ek versterk, maar die vette+ en die sterke sal ek verdelg. Ek sal hom met oordeel voed.”+
19 Kyk, in dié tyd tree ek op teen almal wat jou verdruk;+ en ek sal dié red wat mank is,+ en dié wat verstrooi is, sal ek bymekaarmaak.+ En ek sal hulle tot ’n lof en ’n naam in die hele land van hulle skaamte maak.