Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 29:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 sal Jehovah hom nie wil vergewe nie,+ maar dan sal Jehovah se toorn+ en sy ywer+ teen dié man rook,+ en die hele vloek wat in hierdie boek geskryf is,+ sal beslis op hom rus, en Jehovah sal sy naam inderdaad onder die hemel uitwis.

  • Esegiël 7:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En my oog sal nie vir jou jammer voel nie,+ en ook sal ek geen medelye voel nie, want ek sal jou eie weë oor jou bring, en jou eie verfoeilike dinge sal in jou midde wees;+ en julle sal moet weet dat ek Jehovah is.’+

  • Esegiël 8:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En ek sal ook in woede optree.+ My oog sal nie jammer voel nie, en ook sal ek geen medelye voel nie.+ En hulle sal beslis met ’n harde stem voor my ore roep, maar ek sal hulle nie hoor nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel