3 dan sal Jehovah jou God jou gevangenes terugbring+ en aan jou barmhartigheid bewys+ en jou weer bymekaarmaak uit al die volke waarheen Jehovah jou God jou verstrooi het.+
3 “En ek sal die oorblyfsel van my skape bymekaarmaak uit al die lande waarheen ek hulle verstrooi het,+ en ek sal hulle terugbring na hulle weiveld,+ en hulle sal beslis vrugbaar wees en baie word.+
13 En ek sal hulle uit die volke uitlei+ en hulle uit die lande bymekaarmaak en hulle in hulle land bring+ en hulle op die berge van Israel laat wei, by die stroombeddings en by al die woonplekke van die land.+
21 “En sê vir hulle: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kyk, ek neem die kinders van Israel onder die nasies uit waarheen hulle gegaan het, en ek sal hulle van alle kante bymekaarmaak en hulle in hulle land bring.+
11 En die kinders van Juda en die kinders van Israel sal beslis tot ’n eenheid bymekaargebring word+ en sal vir hulle een hoof aanstel en uit die land optrek,+ want groot sal die dag van Jisʹreël wees.+