4 En ek sal Farao se hart inderdaad onversetlik laat word,+ en hy sal hulle beslis agternasit, en ek sal vir my heerlikheid verkry deur middel van Farao en sy hele krygsmag;+ en die Egiptenaars sal beslis weet dat ek Jehovah is.”+ En hulle het net so gedoen.
23 ‘En ek sal beslis my groot naam heilig,+ wat onder die nasies ontheilig is, wat julle onder hulle ontheilig het; en die nasies sal moet weet dat ek Jehovah is’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, ‘wanneer ek onder julle geheilig word voor hulle oë.+
21 “‘En ek sal my heerlikheid onder die nasies stel; en al die nasies sal my oordeel moet sien wat ek voltrek het+ en my hand wat ek op hulle gelê het.+